Additional information

Weight 0,136 kg
Dimensions 16 × 16 × 0,08 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

’n Selfsugtige Katjie

R60

Dit is die storie van ’n katjie wat alles vir homself wil hê. Hy deel nie sy speelgoed nie en stoot die ander katjies uit die pad om eerste te wees. Nou wil niemand meer met hom speel nie! Dit is nie net die storie van ’n katjie wat alles vir homself wil hê nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om te deel en uiteindelik lekker saam met jou maatjies te speel. Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek

1 in stock

POPULAR ARTICLES

SHOP BY AGE

Previous slide
Next slide
BROWSE BY Author Collection Age Genre

Be the first to hear about new books, discounts and news!

PS. We don't spam. Spam is gross.

We don’t spam! Read our [link]privacy policy[/link] for more info.